Burokrasie
In die vroeë more uur
staan ons almal koud en wag
Amptenaar met al die mag
en die stille laaste lag
"Wat het jy verwag?
Ons is verkose
En slaap in die bed vol rose
Gepeupel is dalk die dorings
Maar daarom groei ons horings"
© 1998 marius loots