1

think

herbou

Staan stil my volk
daar gaan 'n tyd verby
die tyd van heerskappy

Staan stil my volk
Kom ons kry die tyd verby
die tyd van bitter pyn en ly

New South Africa

Gaan voort my volk
die tyd is reeds verby
die tyd van haat en smettery

© 1998-1-9

Back
Back

© 1998 marius loots