Thulamela
People from the local community helped in all stages of the project.
Sidney Miller en sy werkers

Die plaaslike gemeenskap was betrokke in alle fases van die projek.
93.8 KB
Maryna Steyn and marius loots, excavating Losha.
Opgrawing van Losha

Maryna Steyn en marius loots besig om Losha op te grawe.
71.6 KB
Lying in a flexed position on her left side, facing east.
Losha lê op haar linker kant, geflekseerd en kyk oos.
79.0 KB
At each step in the excavation, complete documentation takes place. This involves not only photograph and notes, but also accurate scale drawings of the excavation.
Stephan besig met dokumentasie


Gedurende elke fase van 'n opgrawing word volledige dokumentasie gedoen. Dit behels fotos, notas en akkurate skaal tekeninge van die opgrawing.
81.8 KB
Skaal tekeninge
72.3 KB
Besig om die goue armband te verwyder
48.0 KB
A second grave was found beneath a structure in the captain's area.
'n Tweede graf was gevind onder die struktuur in die kaptein se area.
106 KB
We start to scratch the soil on top.
Opgrawing van Ingwe

Besig om die boonste lae te verwyder.
97.5 KB
Most of the skeleton has been uncovered.
Ontbloot
Die grootste deel van die skelet is oopgemaak
84.3 KB
A large amount of golden spiral bracelets was found in the grave.
Goud

'n Groot aantal goue spriraal-draad armbande is in die graf gevind.
70.5 KB
Losha was found beneath the floor of a hut inside Enclosure 13.
Skaal tekening van Area 13

Losha is onder die vloer van 'n hut in area 13 gevind.
63.3 KB
Ingwe was found inside an enclosure associated with the ruling class. This is a scale drawing of the area with the grave located roughly in the middle of the structure.
Kaptein se area

Ingwe is gevind in 'n area wat verbind word met die heersersklas. Hierdie is 'n skaal tekening van die area met die graf ongeveer in die middel van die sirkel.
84.8 KB
Home First index page Previous index page Next index page Last index page
Index 1 of 3